Drie-eenheid

Is Jesus God?

Inleidend Is Jesus God? Vir gelowiges behoort hierdie vraag ‘n maklike antwoord te hê, maar hierdie aanname blyk nie in alle gevalle waar te wees nie. Ons sal verstaan as die ongelowige wêreld hiermee ‘n probleem het. Dit is immers verregaande dat ‘n mens ook ‘n god kan wees, en natuurlik ook andersom. Dit is […]

Belangrike Kennisgewing oor Bybelwaarheid

Agtergrond Bybelwaarheid het in 2012 begin met die doel om die Afrikaanssprekende Christen gemeenskap te bedien met antwoorde op vrae wat die sekulêre en Christelike konteks gevra het. Kort voor lank het dit ontwikkel tot ‘n platform wat ook die Engelssprekendes sou insluit. Dit het natuurlik sy eie uitdagings opgelewer. Verder was daar ‘n verdere […]

Hermeneutiese Beginsels van Skrifverstaan

Prof Johan Janse van Rebnsburg – Dit is tans die mees-aktuele onderwerp in die kerklike debat. Hoewel die besluite oor homoseksualiteit die meeste onder die aandag en bespreking van lidmate en predikante is, is die wyse waarop die Skrif oor hierdie aangeleentheid interpreteer moet word, en die wyse waarop dit die besluite by die Algemene […]

‘n Seisoen van Dwaasheid

Ek hou daarvan wanneer iemand sy siening oor iets uitspreek. Dan weet ek hoe hy oor dinge dink en waar ek met hom staan. Vir dieselfde rede hou ook daarvan wanneer ‘n groep hulle standpunte openbaar maak. So weet ek dan ook of ek hulle kan ondersteun of nie. Maar ek raak baie bekommerd wanneer […]

Die onveranderlikheid van God: ‘n antwoord op Ds Jaco Thom

Beste Ds Jaco, Ek het onlangs jou twee skrywes, of is dit nou blogs, gelees oor die onveranderlikeheid van God.1 Ek het natuurlik soos baie ander sou, eers die eerste gelees, en ‘n week later die tweede. Ek verstaan dat jy in die tweede blog probeer om regstellings te maak op die eerste, maar dit […]

Heidelberg Confession of Faith (extended verses)

The Heidelberg Confession of Faith is one of the creeds thet originated during the Reformation in about 1561. It is used by many Reformed churches worldwide and has been translated into many languages. The Catechism, in its present form, consists of 129 questions and answers. It is divided into three main parts: Of the Misery […]

Liggaamlike Opstanding van Jesus uit die Dood – Detail – WJ Louw

WJ Louw:  Selfs in die tyd van die apostels het sommige in die gemeente van Korinte aan die liggaamlike opstanding uit die dode begin twyfel. Dit het ernstige implikasies vir hulle geloof in Jesus se opstanding gehad. Daarom het dit nodig geword dat Paulus die gemeente daaroor met sterk beredenering moes onderrig. Daarsonder glo ons […]