Kaapse Studiegroep Omsendbrief 7 Junie 2012

Liewe Broers en Susters, Die lidmate van die NG Kerk het die onderlinge ooreenkoms dat hulle die Skrif in die lig van die Drie Formuliere van Eenheid verstaan. Daar is deesdae baie verskillende interpretasies van die Heilige Skrif.   Daarteenoor verklaar lidmate van die NG Kerk met hulle geloofsbelydenis dat hulle die Woord van God glo […]

Kaapse Studiegroep Omsendbrief 7 Mei 2012

Geagte mede-gelowige(s), Sedert ons vorige omsendbrief, het ‘n paar dinge gebeur waarvan ons kennis moet neem.   Dr. Wynand Louw van Melkbosstrand het ‘n tug aksie teen dr. Ben du Toit aanhangig gemaak, maar hom later van die ondersoek onttrek omdat hy nie gelukkig was oor die hantering van die saak nie.   Prof. Johan Janse van […]

Kaapse Studiegroep Verklaring

In die lig van die verwarrende uitsprake deur sekere teoloë en sommige kerklike vergaderings, verklaar ons, lidmate van die Nederduitse Gereformeerde Kerk, die volgende: 1.     Ons verklaar dat die Bybel in sy geheel en in al sy dele die onfeilbare Woord van God is.   Ons bely, soos in die Nederlandse Geloofsbelydenis (NGB) artikel 3: “dat hierdie […]