Judas gee raad oor dwaling

Dit is altyd ‘n moeilike vraag wat jou te doen staan wanneer jy dwaling raaksien. Dit is ook gewoonlik so dat dit nie sommer skielik op jou afstorm en jou oorval nie. Die insypeling daarvan gebeur gewoonlik oor tyd. Mense is maar “creatures of habit”, en enige skielike verandering maak onmiddelik onrustig. Maar geleidelike aanpassings […]

1-2-3 Blok myself

Al die gedebat oor die duiwel en sy bestaan laat my nogals dink aan die bekende en gewilde speletjie wegkruipertjie. Die geheim is mos om so diep as moontlik weg te kruip en einde ten laaste almal te verras met daardie gevreesde triomfkreet: “1-2-3, Blok myself!” Dis nooit cool vir die een wat moes soek […]