Oor God, Afgode, Vernedering en Toilette

Die Bybel is¬†reguit oor God se siening van die afgode. God laat nie toe dat die afgode enigsins aanspraak maak op verering nie. Ook nie dat sy volk wegkom met die sonde van afgodery nie. Die standaard maak Hy vroeg al vas wanneer die volk die Wet direk van Hom ontvang. Die eerste twee gebooie […]