Watter Nut het die Opstanding van Christus vir ons volgens die Heidelbergse Kategismus Sondag 17?

Hierdie groepsbespreking was deel van die byeenkoms van die Kaapse Studiegroep oor die Belydenisse en spesifiek die Heidelbergse Kategismus. Die tema van hierdie bespreking was as volg: Daar word deesdae deur sommige gesê dat Jesus nie letterlik uit die dood opgestaan het nie. Watter troos hou Sy opstanding in so ‘n geval vir ons volgens Sondag 17 in?   Eerstens, […]

Mag ons die Maagdelike Geboorte van Jesus Ontken in die Lig van die Heidelbergse Kategismus Sondag 14?

Hierdie groepsbespreking was deel van die byeenkoms van die Kaapse Studiegroep oor die Belydenisse en spesifiek die Heidelbergse Kategismus. Die tema van hierdie bespreking was as volg: Ons aanvaar die belydenisskrifte omdat hulle met die Bybel ooreenstem. Mag ‘n mens dan die maagdelike geboorte van Jesus ontken in die lig van Sondag 14?   1. Nee, […]

Verklaring betreffende die Heidelbergse Kategismus

(Hierdie verklaring is ooreengekom by die byeenkoms van die Kaapse Studiegroep op 15 Junie 2013) Met die viering van die vierhonder-en-vyftigjarige bestaan van die Heidelbergse Kategismus, is dit ons begeerte om ons verbintenis aan die Kategismus opnuut te bevestig. Ons aanvaar dit as uitdrukking van ons geloofsoortuiging omdat dit met die Heilige Skrif ooreenstem. Daarin […]

VERGEETBOEKE?? Die waarde van ons belydenisskrifte

Dr. Chris Saayman – NG Kerk Tafelberg (Hierdie praatjie is gelewer tydens die byeenkoms van die Kaapse Studiegroep op 15 Junie 2013 om die 450 jaar bestaan van die Heidelbergse Kategismus te vier) Alles verander gedurig. Dit bring soveel onsekerheid, ook oor die evangelieboodskap en die Bybel as sulks. Ís daar ooit iets soos waarheid? […]

Voorlegging aan die SDK deur Prof Johan Janse van Rensburg

VOORLEGGING BY LUISTERGELEENTHEID GEREëL DEUR DIE SINODE HOëVELD Voorlegging deur prof Johan Janse van Rensburg   Broer voorsitter en geagte vergadering, 1             DANKBETUIGING Baie dankie vir die geleentheid om aan die luistergeleentheid deel te neem. Geluk aan die Sinode Hoëveld wat die eerste keer regtig iets doen om na beswaardes te luister. Daar is al […]

Kaapse Studiegroep Omsendbrief 1 – 20 Februarie 2013

Liewe broeders en susters in Christus Ons vra verskoning dat ons die afgelope paar maande nie van ons laat hoor het nie. In hierdie brief wil ons ‘n bietjie nader kyk na ‘n paar sake wat in die laaste paar maande heelwat mediadekking gekry het, nl. die groot aantal lidmate wat die afgelope twee jaar […]