Ken jou terme – Protokanonieke Boeke

Oorsprong: Grieks protos, “eerste” + Grieks kanon, “reël” = “eerste kanon” Hierdie begrip moet verstaan word in terme van die onderskeid wat histories gemaak is tussen die geskrifte wat eerste aanvaar is as gesaghebbend en die 7 deuterokanonieke geskrifte wat eers later aanvaar is. Daarom die onderskeid tussen “proto” en “deutero”, omdat dit wat ons […]

Ken jou terme – Inspirasie

Oorsprong: Latyns inspiratio en inspirare. Inspirare = in, “in” + spirare, “om te blaas”, dus “om in te blaas”. Van die vroegste tye is die begrip gebruik in die vertaling van die Griekse woord theopneustos. Theopneustos bestaan uit theos, “God” en “pneustos”, “uitasem”, wat dan die letterlik betekenis het van “deur God uitgeasem”. Juis as gevolg van die laasgenoemde Griekse […]

Ken jou terme – Kettery (Heresy)

Oorsprong: Greek hairesis, “kies” (die term kan ook verwys na die proses om verskillende filosofieë te ondersoek om die gang van jou lewe te bepaal) Kettery (ook dwaling) beskrywe ‘n leerstellige afwyking van die Christelike geloof. Die afwyking is van ‘n aanvaarde en gevestige leerstelling of kanon wat histories deur die Christelike kerk aanvaar is […]

Ken jou terme – Deuterokanonieke Boeke

Oorsprong: Griekse deuteros, “tweede” + Giekse kanon, “reël” = “tweede kanon” Hierdie geskrifte was deel van die Griekse vertaling van die Ou Testament maar nie deel van die Hebreeuse Ou Testament nie. Hierdie boeke word Deuterokanoniek genoem aangesien sekere van die kerkvaders hulle gesag in twyfel getrek het en hulle eers later as “kanoniek” aanvaar […]

Ken jou terme – Inkarnasie

Oorsprong: Latin in, “in” + carn, “liggaam” In die Christelike teologie verwys dit op ‘n baie elementêre vlak na die geboorte en menswording van Jesus Christus. Op ‘n dieper vlak is dit ‘n verwysing na die eenheid tussen die goddelike en menslike nature van Christus met sy menswording. Hierdie eenheid word in Johannes se eerste […]

Ken jou terme – Advens

Oorsprong: Latyns adventus, “om te kom” Die tydperk herdenk die eerste koms van Christus, met ander woorde sy geboorte. Dit begin op die vierde Sondag voor Kersdag (25 Desember) en eindig die nag van die 25ste Desember.  Advent is dan ook die begin van die Westerse Kerk se liturgiese jaar (kerkjaar). Die Latynse adventus is die vertaling van […]

Ken jou terme – Liturgiese Jaar (Kerkjaar)

Oorsprong: Grieks leitouria, “werk van die mense” + “jaar”   Die liturgiese jaar behels die siklus van liturgiese seisoene in sekere kerkgroeperinge. Dit bepaal watter feesdae onderhou moet word, watter skrifgedeeltes voorgelees moet word. Elke liturgiese seisoen word van die ander onderskei in terme van teologiese betekenis, gebede en fokus en Skriflesings. Die onderskeie seisoene […]

Ken jou terme – Liturgie

Oorsprong: Grieks leitouria, “werk van die mense” Dit beskrywe die wyse hoe groepe hulle aanbidding orden en sluit beide die handelinge van die voorganger (liturg) en die respons van die groep in. Die liturgie van ‘n geloofsgemeenskap is sy reaksie op die godsdienstige oortuigings en behels aktiwiteite wat lof, danksegging, verootmoediging, en bekering reflekteer. Dit […]

Ken jou terme – Apokriewe Boeke

Oorsprong: Grieks apókruphos, “versteek”, “weggesteek” Hierdie geskrifte was deel van die Griekse vertaling van die Ou Testament maar nie deel van die Hebreeuse Ou Testament nie. Vir baie eeue is hierdie geskrifte as deel van die volledige Skrif gesien, maar met die Reformasie is hulle goddelike gesag in twyfel getrek en uitgesluit van die Protestantse […]

Sola of Prima – Iets oor Scriptura

Mens sou nogal dink dat na die stryd waardeur ons voorsate gegaan het vir die behoud van die Woord van God en die gesag daarvan, daar konsensus sou wees oor sake soos Skrifgesag, inspirasie, openbaring, ens. Tog is dit nie die geval nie. Die Reformatore het baie sterk gepleit vir wat bekend sou word as […]