Prof Johan Janse van Rebnsburg – Dit is tans die mees-aktuele onderwerp in die kerklike debat. Hoewel die besluite oor homoseksualiteit die meeste onder die aandag en bespreking van lidmate en predikante is, is die wyse waarop die Skrif oor hierdie aangeleentheid interpreteer moet word, en die wyse waarop dit die besluite by die Algemene Sinode van 2015 beïnvloed het, die eintlik kern van die probleem.

Kliek hier om af te laai.

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *