Oorsprong: Latin, “deur God se genade”

Aanvanklik was dit ‘n sanksionering van die regeermag se outoriteit. Dit is ook slegs gebruik van persone met soewereine mag, en nie afgeleide gesag nie.

Die teologiese inhoud van hierdie frase gee uitdrukking aan die oortuiging dat alle lewe, die onderhouding daarvan, krag, en hoop te vind is in die onverdiende genadegawe wat God aan die mens bewys.
 

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: