William KingKerkbodeApril 15 at 6:50pm ·

  • In die onseker wêreld van die postmodernisme gee die Bybel die volgende:I KORINTHIËRS 9:26: Ek hardloop dan soos een wat nie onseker is nie; ek slaan met die vuis soos een wat nie in die lug slaan nie.Dit wil vir my voorkom asof Paulus seker was oor die boodskap van die Skrif. Iets wat die postmodernisme so graag van ons wil beroof.As ek nou mooi dink aan die onsekerhede van die postmodernisme, wil dit my voorkom dat die postmodernisme tog nie so modern is nie, maar al reeds in Genesis 3 gehoor kan word:GÉNESIS 3:1MAAR die slang was listiger as al die diere van die veld wat die Here God gemaak het. En hy sê vir die vrou: Is dit ook so dat God gesê het…Klink my maar ek sal myself by Paulus skaar. Ten minste het hy geweet waarmee hy besig is en waarmee God deur hom besig was.
    Like ·
    • Henrietta KlaasingAndre BekkerJaco De Beer and 5 others like this.
      • Albert Cruywagen William: Jy verstaan nie die jongste ontwikkelings op hierdie gebied nie. Postmodernisme is eheltemaal te kompleks om so in ‘n vakkie geplaas te word, veral omdat daar nie meer aan universiteite gepraat word van postmodernisme nie. Dit het …See MoreApril 15 at 7:16pm · Like ·  1
      • William King A rose by any other name is still a rose – oops, daar kom die old fashioned nou al weer na vore. Maar is ons nie die kerk wat gebou is op die old fasioned Woord van God nie? O gaats, daar vergeet ek dit is te kompleks om dit so eenvoudig te…See MoreApril 15 at 7:28pm · Like ·  5
      • Albert Cruywagen William: Wie het gesê dat die evangelie nie old fashioned is en mag bly nie? Ek sê: Postmodernise (soos dit links en regs gebruik word, is kompleks. En dis aan die verbygaan. En die beste metode om na enigiets te kyk, is: soveel as moontlik inligting, deeglik oorweeg, besperek, en besluit dan. DIs logies.April 15 at 7:45pm · Like ·  2
      • Stefaan de Jager Die boodskap van die apostels en Paulus in die Nuwe Testament is van begin tot end een van proklamering. Al het hulle hul beperkinge geken in die sin van ten dele ken en verstaan was daar geen onsekerheid oor Christus en sy verlossing nie.April 15 at 8:42pm · Unlike ·  7
      • William King Die kompleksiteite kom in wanneer ons in ons wysheid die God van die Skrif wil herdefinieer en die Skrif nie meer die Woord van God en dan ook die spesifieke openbaring van God in die geskiedenid is nie, maar bloot die feilbare gedagtes van…See MoreApril 15 at 9:53pm · Like ·  3
      • William King Die Skrif en die Gees bring waarheid en sekerheid. Menslike wysheid bring kompleksiteit, wanorde, twyfel en onsekerheid.April 15 at 9:55pm · Like ·  1
      • Henrietta Klaasing Mat 24:35 : “Die hemel en die aarde sal vergaan, maar My woorde nooit.”April 15 at 10:07pm · Unlike ·  4
      • Stefaan de Jager Jesus sê dat as ons nie soos `n kind glo nie, ons nooit in die Koninkryk van God sal ingaan nie.April 15 at 10:36pm · Like
      • Alwyn van der Merwe Ons is waaragtig bly dat postmodernisme aan dei verbygaan is, wat dan sal ons hopelik binnekort ophou om dubbelsinnige en niksseggende stellings kan hoor vanuit NG leierskap se kringe. Hierdie politikus-nabootsende praatjies van baaaaaaaie praat, maar niks sê nie, is geheel en al vanuit die bose.April 16 at 6:38am · Like ·  2
      • Albert Cruywagen Julle blaf by die verkeerde boom! Ek herhaal: Die Bybel is die old fashioned woord van God. Postmodernisme is nie hier ter sprake nie. Wat wel ter sprake is, is ‘n in diepte, wetenskaplik-verantwoordbare, gelowige, beredeneerde, wel-oorwoë analise van wat in die Bybel opgeteken staan. Die Bybel is nie ‘n toorboek nie; dis nieApril 16 at 7:59am · Like ·  3
      • Albert Cruywagen ‎’n wetskap-handboek nie; dis nie ‘n teksie-oorlog boek nie; dit word God se woord soos en wanneer dit hanteer word.April 16 at 8:00am · Like ·  3
      • Jaco De Beer Ek stem nie saam met hoe Albert die bybel sien nie. Die Bybel is nie ‘n boek nie, dis God se Woord soos Hy besluit het om dit op te teken met spesifieke Boodskap aan die mens. Verder is die Bybel nie aan die wetenskap onderworpe nie. Dit wo…See MoreApril 16 at 10:16am · Like ·  2
      • Jaco De Beer Postmodernimse probeer juis die Woord van God “herdefinieer” deur die wetenskap te gebruik. Die Woord word nou “eie tyds” verklaar. Dit gebeur juis omdat die mens nie wil onderwerp aan God se openabring in die Woord nie. Die terme “herdefinieer” en “eie tyds” is juis postmodernisme en ontluikende kerk terme.April 16 at 10:20am · Like
      • Pierre Grigor
        En ‘n kind vra mos baie vrae Stefaan; nes die wetenskap.Wat beteken daai vers Henrietta?April 16 at 10:23am · Like ·  1
      • Jaco De Beer Net nog iets, ons kan eie tyds kerk hou wat beteken die manier hoe ons bymekaar kom lyk anders as 2000 terug, maar die boodskap van die Woord het nie nou skielik verander nie. Dit beteken nog steeds byvoorbeeld dat Gen 1-11 histories en letterlik is.April 16 at 10:23am · Like ·  1
      • Pierre Grigor Jaco, is die boom van kennis van goed en kwaad dan letterlik? Want as dit so is kan ‘n mens seker nog in een van die lande van die Ou Nabye Ooste daardie vrug op die in- of uitvoermark te kan kry? Jy moet my tog laat weet waar dit te koop is, want ek sal tog so graag van daardie vrugte vir my familie wil koop…April 16 at 10:28am · Like
      • Jan Tik Nog ‘n vraag, Jaco: As God die mense na Sy gelykenis gemaak het, en God Gees is, beteken dit dat die Gees van God vingers en tone het?April 16 at 2:33pm · Like ·  1
      • Jaco De Beer Dit beteken nie fisies nie soos jy tereg opmerk. Daar is ‘n paar dinge wat image of God beteken vir my. Eerstens is ons bo enige dier of wese in die sin dat ons ‘n gees het. Verstandelike vermoë het om te regeer oor die aarde, natuur en die…See MoreWhat does it mean that man is made in the image of God? www.gotquestions.org What does it mean that man is made in the image of God? Why did God create us in His own image and likeness?April 16 at 3:29pm · Like
      • Jan Tik Sover so goed dan, Jaco – ons stem saam. Maar wat van Pierre se vraag (minus die humor): Was dit ‘n werklike boom met werklike vrugte, of nie? En hoe kan ons uit Genesis die verskil agterkom? Ook: Waar is die engel met die vlammende swaard? Hoekom kan ons hom nie sien nie?April 16 at 3:38pm · Like
      • Jaco De Beer Ek glo dit was fisiese bome. Dit was bloot ‘n opdrag wat hulle moes kies om te gehoorsaam. Daar was die twee bome met twee keuses. Moenie eet van die een nie en jy kan eet van die ander een. Die keuse het gepaard gegaan met die keuse van lewe en dood. Ewige lewe of geestelike dood en kennis van goed en kwaad. Hier kan jy ook meer sien wat ek glo: http://www.gotquestions.org/tree-knowledge-good-evil.html Why did God put the tree of knowledge of good and evil in the Garden of Eden? www.gotquestions.org Why did God put the tree of knowledge of good and evil in the Garden of Eden? If God knew that we would sin, why did He give us the possibility?April 16 at 3:48pm · Like
      • Jaco De Beer Oor eden moet jy onthou dat dit totaal vernietig is met die vloed. So die engel was nie meer nodig om dit op te pas nie. Ek moet ook se dat ek nog nie so studie gedoen het nie, sal nogal gaan op lees daaroor in die Bybel.April 16 at 3:53pm · Like ·  1
      • Pierre Grigor Jaco nou werk jy inkonsekwent met jou eie beginsel van letterlike interpretasie. Jy kan nie nou dit gaan herinterpreteer as dat dit “gepaard gaan” met lewe en dood nie. Dan oortree jy mos nou jou eie beginsel en onmiddelik impliseer jyself dat dit nie ‘n letterlike boom was nie. Jys inkonsekwent my vriend.April 16 at 4:16pm · Like
      • Jaco De Beer Pierre, ek weet teen die tyd wat jou uitkyk en benadering is. Ek is nie eintlik bereid om jou te antwoord nie. Maar hier is vir jou ietsie wat kan help. Jy het ‘n fisiese robot maar jy moet kies of jy die wet gaan gehoorsaam en oor die robo…See MoreApril 16 at 4:25pm · Like
      • Herman Baumgarten Menere ek wil graag net ook ‘n klip in die bos gooi as ons beweer dat die bybel die woord is dan weerspreek die bybel homself in Joh 1:1 ..Indie begin was die Woord en die woord was by God en die Woord was God. Ek wil graag he dat ons sal sien dat die Woord van God ‘n persoon is en Sy naam is Jesus. In Mat 17:5 praat God self uit die wolk en se dit is my geliefde seun luister na HomApril 16 at 4:51pm · Like ·  2
      • Lourens Oosthuizen ‎”Dit wil vir my voorkom asof Paulus seker was oor die boodskap van die Skrif.” — William King….William bedoel seker Paulus was seker oor sy eie boodskap, (dít wat hy op skrif gestel het)?April 16 at 4:57pm · Like
      • William King Daaroor was hy ook seker, maar dit is duidelik dat hy die Skrifte wat in die sinagoges hanteer is as authentic gesien het en dat hy daaruit met die Jode geredeneer hget dat Jesus die Messias is. Hy het nie na wierd goed gegryp hiervoor nie. Die Skrifte was vir hom oor genoeg (mind you, selfs vir Jesus was dit die geval).April 16 at 5:01pm · Like
      • Lourens Oosthuizen ‎”Hier is ‘n link wat goed verduidelik wat ek glo; hier kan jy ook meer sien wat ek glo..[link].” — Jaco de BeerEk verwonder my hieraan, Jaco.Ek verwonder my eerstens daaraan dat jy in gesprekke met Bybel-kenners hulle verwys na “gotqu…See MoreApril 16 at 5:11pm · Like ·  1
      • Pierre Grigor Jaco, en daar draai jy jouself toe vas in jou eie letterlike interpretasie. Ag nee man, erken dan nou dat jy jouself nie uit hierdie een kan uitdraai met jou manier van Skrifinterpretasie nie. En moet jouself nou verder in die gemors in redeneer nie, want dalk maak jy jou naam gat.Kom nou Jaco man, is jy so trots en blind dat jy wragtag nie kan sien dat daar ook ‘n ander manier is om die Bybel te interpreteer nie?April 16 at 5:16pm · Like
      • Lourens Oosthuizen ‎/…”dat hy daaruit met die Jode geredeneer het”…\@William: Mens sou dus kon sê dat Paulus met die Jode oor hul eie, bekende geskrifte “geredeneer” het oor INTERPRETASIE van daardie baie, baie oud en onveranderlike, onvertaalde skrifte waarmee hulle so goed bekend was?April 16 at 5:26pm · Like
      • William King Dink jy hierdie issues was vir hom belangriker as om hulle te bewys dat Jesus die Messias is – en dit uit hul eie Wet, Profete en Geskrifte?April 16 at 7:01pm · Like
      • Jaco De Beer Lourens, as iemand nie in Gen 1-11 se letterlike verstaan glo ie, dan maak my deure toe. Jammer. Daar is ander teoloe wat langer as baie van die ouens in die bediening is vir wie ek baie respek het. Eerstens omdat ek kan sien hulle werklik die lewende God en Jesus as enigste verlosser aanbid. Tweedens omdat hulle die Woord van God nie in twyfel trek nie en as enigste gesag sien.April 16 at 11:08pm · Like ·  1
      • Pierre Grigor Jaco al jou plasings lyk presies dieselfde.
        Het jy nie dalk nuwe goed te sê nie? Jy draai soos ‘n passer al in die rondte.April 17 at 12:32am · Like ·  1
      • Hannes Cloete Hoekom praat mense soms van die ‘”lewende” God – so asof hulle half onseker daaroor is?April 17 at 12:37am · Like ·  2
      • Hannes Cloete Of klink dit weereens maar net ‘reg’April 17 at 12:38am · Like ·  2
      • Lourens Oosthuizen ‎/…”om hulle te bewys dat Jesus die Messias is – en dit uit hul eie Wet, Profete en Geskrifte”…\My punt is dat Paulus se oortuiging NIE uit sy skrifverstaan gekom het nie, terwyl William se premise is dat hy “seker was oor die boodska…See MoreApril 17 at 7:02am · Like
      • Uri Bekker Jaco de Beer, goed dan neem ons jou aanname oor Gen 1. as korrek dan sien ons dat eers op die vierde dag maak God dae soos ons dit ken, dag en nag. Dus die erste drie dae moet simbolies wees, wat volgens jou nie so is nie? Jy kannie die Bybel letterlik opneem nie my vriend. Dit moet ontrafel word. Dis nie ‘n geskiedenis boek nie, maar ‘n kursus in doodsoorkoming. ‘n Handboek van okkultisme van die hoogste orde. Kom by !April 17 at 7:02am · Like
      • Lourens Oosthuizen ‎@Jaco: /..”as iemand nie in Gen 1-11 se letterlike verstaan glo ie, dan maak my deure toe. Jammer.”..\Ek verneem graag, Jaco, watter deure van jou toemaak; hoe dit toemaak; wat gebeur as dit toemaak, ens?Huisdeure? Garage-deure? Voord…See MoreApril 17 at 7:08am · Like ·  2
      • Uri Bekker Net die Leeu van Juda kon daai seëls breek.
        Nog iemand was Rudolf Steiner voor hy vergiftig is….April 17 at 7:11am · Like
      • Jaco De Beer Ek weet nie hoekom julle my oortuiging in die Woord as letterlik en histories korrek AANVAL nie. Wanneer julle standpunte noem is dit jou reg om te glo wat jy wil. Ek probeer jou nie oortuig nie. As jy vrede het met dit wat jy glo, hoekom s…See MoreApril 17 at 9:15am · Like
      • Jaco De Beer Lourens, om jou vraag te antwoord oor toe deure…ek het klaar besluit waar my geloof lê. Dis in die LEWENDE God wat deur Jesus vir die mens kom wys het Hy het die mensdom lief en wil Hom red. Sy Woord is die openbaring wie Hy is en die ges…See MoreApril 17 at 9:23am · Like
      • Jaco De Beer Hannes, om jou te antwoord. Godsdiens is net wat dit se dit is, godsdiens. ‘n Lewende verhouding met ‘n Lewende God lyk baie anders as godsdiens. In so verhouding sien en beleef jy God se krag. Hy verhoor jou gebed buiten wat die mens kan v…See MoreApril 17 at 9:27am · Like
      • Uri Bekker Al wat ek vir jou wil sê Jaco, is ons ken daardie antwoorde van kleintyd af al verstaan ? Mens noem dit dogma. Dis nie vir jouself dink nie. Dis ‘n slawe houding.
        Maar met jou reg om jou opinie te gee is ek 100% akkoord.April 17 at 9:36am · Like ·  1
      • Jaco De Beer The proof of the pudding is in the eating. Kom ons vertel mekaar ‘n slag wat God vandag gedoen het. Vertel my wat God vandag vir jou in jou stiltetyd gesê het. Vertel my van ‘n onlangse gebedsverhoring. Gee my jou getuienis van jou bekering hoe God met jou gepraat het en jou van sonde verlos het. Byvoorbeeld ‘n sondige gewoonte wat Hy jou van genees het of ‘n sieke wat God genees het.April 17 at 9:53am · Like
      • William King Dit is duidelik uit die Skrif dat Paulus die Skrifte nie as woorde van mense oor God beskou het nie, maar as God se woord (geinspireer deur die Gees van God) aan mense oor Homself en hoe Hy met die geskiedenis (dan spesifiek verlossingsgesk…See MoreApril 17 at 1:21pm · Like ·  1
      • Jaco De Beer ‎William King hoe praat jy nou. So bek moet jam kry. Waar was jy al die tyd. Die forum het jou nodig jong! 🙂April 17 at 1:28pm · Like
      • Henrietta Klaasing Pierre, dis nie my woorde nie, dit kom uit God se Woord uitApril 17 at 11:38pm · Like

Sien die oorspronklike plasing hier.