William KingKerkbodeFriday at 11:07pm ·

  • Probleem is nie net hier nie – en ek vermoed die goed gaan net nog meer sigbaar word soos die ouens uit die kaste uitklim.Pell says Adam and Eve didn’t exist au.news.yahoo.comIn comments that may shock some staunch Catholics, Cardinal George Pell has described the biblical story of Adam and Eve as a myth.Like ·  · Share
    • 2 people like this.
      • Uri Bekker Well probeer indink hoe gekompliseerd alles moes gewees het om dit in detail te probeer beskryf. Moses het simbolies van Adam en Eva gepraat as ‘n kondiesie waardeur die mens gegaan het. Slegs die hoë ouderdomme behoort ‘n aanduiding daarvan te wees.
        Vir die wat hulle verbeelding kan gebruik, sê dr. Steiner, (‘n siener), dat eers van Abraham af kyk ons na mense soos wat ons lyk ! Alles voor dit is simbolies.Saturday at 12:35am via mobile · Like
      • Kobus Hattingh Lol, ons is na die beeld van God geskape en is dus nie glorified ape nie. Van die begin is ons soos Hy geskape en daar bestaan nie so iets soos evolusie nie. Wetenskaplikes kan maar aanhou soek maar hulle gaan nie een aap kry (nou of toe) wat se DNA 100 persent met die mens gelyke staan nie. Steiner was miskien ‘n aap maar op n simboliese wyse hahaSaturday at 8:17am via mobile · Like ·  1
      • Albert Cruywagen Kobus: Jou gebrek aan insig en kennis ivmd hoe en wat en wanneer van ewolusie skrei ten hemele!Saturday at 9:45am · Like
      • Uri Bekker Kobus evolusie beteken nie die mense stam van ape af nie, dis lankal verstaan. As die mens laaste geskape is, beteken dit die ape plus alle ander diere kom uit hom uit. Presies omgekeerd wat deur verbeeldinglose weetniksskaplikes gedink word. 😉
        Vrede my broertjie.Saturday at 9:46am via mobile · Like
      • Catherina Hayden Kobus, vra hulle om ‘specimens’ van alles wat al ‘ge-evolve’ het of besig is om te ‘evolve’ na vore te bring. Die volmaakte skepping om ons getuig van n skepping, nie van evolusie. Opgrawings getuig van n vloed waarna alles versteen het, al die baie specimen van in die proses van evolleer is afwesig. Evolusie is n teorie. Skepping is n feit – die skepping 🙂 getuig daarvan.Saturday at 10:21am · Like ·  2
      • Catherina Hayden Prys God!Saturday at 10:22am · Like
      • Barend Nel William King sê: “Probleem is nie net hier nie – en ek vermoed die goed gaan net nog meer sigbaar word soos die ouens uit die kaste uitklim.”William jy is een honderd persent korrek. Ek vermoed jy het dit dalk net verkeerd oor wie in die kas is. Teoloë, kerkleiers en ingeligte mense in al die grootste kerkgenootskappe wat verreweg die meeste Christene op aarde verteenwoordig, verstaan al vir baie lank, die skeppingsverhale soos hierdie kardinaal! Dit sluit Rooms Katolieke, Anglikane en Gereformeerdes in.Dit is net ‘n klein klompie wat hulself in ‘n kas toegesluit het wat nie hul eie geïsoleerdheid besef nie. En soos hulle een vir een bangerig uit die kas loer, sal hulle al hoe meer besef hoe geïsoleerde hulle werklik in verband met hierdie saak is.Saturday at 11:40am · Like ·  2
      • Albert Cruywagen Dis ‘n skreiende skande dat julle julle absolute gebrek aan wetenskaplike kennis oor wat ewolusie werklik is, so ten toon stel. Julle het die kat (of die aap!) aan die stert beet.Saturday at 11:50am · Like
      • William King Wel Barend, dit lyk my die wat anders as die kardinaal dink het lankal uit die kas geklim. Nou is dit die kardinaal en sy ge-evolvedes wat begin uitkom. Sorry dat jy dit nie raaksien nie.Saturday at 11:56am via mobile · Like
      • Kobus Hattingh Stel weer eens voor julle kyk na die kort video van Prof Walter Veith wat evolusie by Kaapstad se Universiteit gedoseer het totdat hy tot bekering gekom het. En jy’s reg Catherina, die wereld is NIE miljoene jare oud nie en dit is we’ll agv…See MoreSaturday at 11:59am via mobile · Like
      • William King Vir Albert en Barend. Kan julle vir ons die volgende antwoord asb (net ‘n ja of nee sonder verduidelikings): 1. Glo jy in die maagdelike geboorte van Christus? 2. Glo jy dat Jesus fisies uit die dood opgewek / opgestaan is / het? Glo jy dat…See MoreSaturday at 12:28pm via mobile · Like ·  1
      • Albert Cruywagen Vir William: 1 – JA. Ek glo in die maagdelike geboorte – soos dit in Bybel opgeteken is. 2 – JA. Ek glo dat Jesus opgestaan het – soos dit in die Bybel vertel word. 3 – JA. Ek glo in die weerkoms – soos dit in die Bybel opgeteken is. 4 – JA. Ek glo in die twee nature van Jesus – soos dit in die Bybel opgeteken is.Saturday at 12:45pm · Like
      • Kobus Hattingh Phew! Dis darem ‘n verligting 🙂Saturday at 12:48pm via mobile · Like
      • Stefaan de Jager William, hoe sal Albert dit kan glo as hy nie eers in gebed glo as gesprek met die Here nie?Saturday at 1:07pm · Like ·  3
      • William King Barend is stil. Is hy dalk besig om preek voor te berei oor Gen 3?Saturday at 1:15pm via mobile · Like
      • Barend Nel Nee William, die kardinaal klim nie uit die kas nie, want dit wat hy sê is nie ‘n geheim wat hy nou uitlaat nie! Verreweg die meest Rooms Katolieke sal dus glad nie daaroor verbaas wees nie. Dit is eerder die joernalis wat oningelig is oor…See MoreSaturday at 1:36pm · Like
      • William King Dankie Albert. Interessant kwalifikasie die “soos dit in die bybel opgeteken is / vertel word”. Gereken die antwoord sou nie ongekwalifiseerd wees nie. My vraag is vervolgens: glo jy dat die Bybel die heilige en onfeilbare objektiewe Woord van God is?Saturday at 1:46pm · Like ·  1
      • Jac de Villiers Om te se soos die bybel se is n wye stelling. Dit kan enige iets beteken. Kyk nou bv wat se Uri. Hy verklaar Joh 3 as reinkarnasie. Dus sal ons meer spesifiek moet wees wat ons daaruit verstaan. Byvoorbeeld. Die Bybel se Jesus het geeet na …See MoreSaturday at 2:08pm via mobile · Like ·  1
      • Jac de Villiers Nog n vraag, wat verstaan ons onder die stelling Woord van God. Is die Bybel letterlik Woord van God of is dit woord oor God soos deur mense vertel. Dit beteken prakties as die Bybel n verhaal vertel is die boodskap opgeteken as God se bood…See MoreSaturday at 2:15pm via mobile · Like
      • Albert Cruywagen William: Dit klink my jy het ‘n probleem met die Bybel. Ek bely my geloof SLEGS soos die Bybel dit opgeteken het.Saturday at 2:27pm · Like
      • Albert Cruywagen William: Ja. Ek glo dat die Bybel is heilig (spesiaal, afgesonderd, toegespits vir die kerk. Ek glo die Bybel is onfeilbaar (mbt. die bree verlossingsboodskap). Daar is is wel “foute” in die Bybel, weliswaar onbedoeld, bv. dat die aarde plat is.Saturday at 2:29pm · Like
      • Albert Cruywagen Jac: Ek kan nooit anders as om te sê dat ek Bybel so glo en so interpreteer nie. Ek kan mos nie sommer net so op ‘n ander ou se interpretasie gaan nie; ek wil eers self navorsing doen.Saturday at 2:31pm · Like
      • Uri Bekker Kobus. Ja, op al vier vrae.Jac, goeie vraag, my vriend. Kom ons kyk na die gebeure rondom die opstanding. Maria Magdalena het Christus eerste gesien kort na Sy opstanding, maar toe sy aan Hom raak, wou Hy dit nie toelaat nie. Later kon s…See MoreSaturday at 3:23pm via mobile · Like
      • Uri Bekker So, Christus is nou op die vlak waar fisiese oë Hom genadiglik nie kan aansou nie, net geestelike oë (Paulus se aandrang om die gawe van profesie te begeer). Maar Hy is teenswoordig daar waar twee of meer in Sy Naam vergader. Hy is persoon…See MoreSaturday at 3:39pm via mobile · Like
      • Kobus Hattingh In watter wyse sien jy evolusie van ‘n natuurlike liggaam wat sterf en ‘n verheerlikte liggaam wat opstaan Uri? Dink jy dat alle mense, en dus nie net gelowiges eendag in verheerlikte liggame gaan opstaan? Of dat almal sodanig dan gered sal…See MoreSaturday at 4:12pm via mobile · Like
      • Uri Bekker Goeie vraag Kobus, ek antwoord jou bietjie later om na te dink daaroor.Saturday at 4:30pm via mobile · Like
      • Kobus Hattingh Gaaf Uri. Daar word drie opsies verkondig deur verskillende kerke. Een is die prekery is tydens die 3 dae aan verlore mense in die he’ll. N ander is die prediking aan gevalle engele tydens die 3 dae in die hell. En die laaste een is die ‘pr…See MoreSaturday at 4:50pm via mobile · Like
      • William King Albert, is ek reg daarin dat jy sê die bybel word die woord van God soos en wanneer ons dit gebruik?Saturday at 5:02pm via mobile · Like
      • Albert Cruywagen Absoluut ja. As die Bybel vir 10 jaar in ‘n laai lê, beteken dit niks. As iemand die Bybel 2 x per jaar deurlees en nogtans ‘n bliksem is, beteken dit niks. As iemand die Bybel uit sy kop kan opsê, en leifdeloos elef, beteken dit niks. MAAR as die Bybel in iemand se lewe sigbaar word, is dit die God se woord wat lewendig word.Saturday at 5:20pm · Like ·  2
      • Kobus Hattingh Bly oor jou antwoord. Maar dit is hoekom ek nie kan verstaan hoe julle gay dominees lan toelaat of goedpraat nie. Hulle het nou wel die kennis maar wat het in hulle lewens verander as hulle dink die woord het lewendig geword as hulle nog steeds aanploeter op hulle ou trant. Dan bly hulle maar nog dieselfde bliksems soos jy dit uitdruk en bluff hulle hulself 🙂Saturday at 5:45pm via mobile · Like ·  3
      • Albert Cruywagen Die gay-kwessie is oop vir interpretering. Daar is twee denkskole daaroor. Ek aanvaar altwee rigtings, mar ek dinki nie dat Bybel iets sê oor vaste gay verhoudings nie – bloo0t omdat dit in di antieke tyd nog nie bestaan het nie. Die Bybel het dit egetr teen orgies, losbandighedi, ens.Saturday at 6:09pm · Like
      • Kobus Hattingh Dit is nou net die probleem. Wat behels alle ‘vaste gay verhoudings’? Dit behels ALMAL (volgens wetenskaplike studies en deur gay mense self ook, dat dit open relationships is. MAW, selfs binne in die vaste verhouding, slaap beide partners …See MoreSaturday at 6:54pm via mobile · Like ·  1
      • Jean Oosthuizen Oi! Dalk moet Kobus ook maar uit die kas klim. Sy kas klink er benoud.Saturday at 7:13pm · Like
      • Kobus Hattingh Ja oi Jean. Ek het al my sondes belei en dit is nou ‘n getuienis vir Jesus wat Sy waarheid in my lewe geplant het. Wanneer klim jy uit jou kas en sien ook die lig? Terloops, dink ek herken jou van die die Strand wat het jare gelede n African Curio winkel op die Strand, direk oor die see bedryf.Saturday at 7:20pm via mobile · Like
      • Barend Nel Kobus Hattingh sê: “Dit is nou net die probleem. Wat behels alle ‘vaste gay verhoudings’? Dit behels ALMAL (volgens wetenskaplike studies en deur gay mense self ook, dat dit open relationships is. MAW, selfs binne in die vaste verhouding, s…See MoreSaturday at 7:21pm · Like
      • Uri Bekker Jac, lank gesoek maar ek het die antwoord. Deuternómium 30:11-14 “…Maar baie naby jou is die woord, in jou mond en in jou hart.” Maw. God se woord is in die Profete gevind, maar of dit vandag nog so is wie weet ?
        Johannes 7:17-18 “As ie…See MoreSaturday at 7:27pm via mobile · Like
      • William King Albert, verduidelik vir my hiuerdie asb.:Saturday at 7:29pm · Like
      • William King Wat die Woord betref, kies NGK-KO vir die belydenis dat die Bybel die heil-
        ige en onfeilbare Woord van God is: dat dit onfeilbaar is in die deurgee van God
        se Woord of Boodskap en daarom kanon vir die lewe van die kerk is; dat dit
        God se objektiewe Woord is en nie eers in ’n bepaalde situasie die subjektief-
        erkende Woord moet word of bloot kwesbare menslike getuienis aangaande
        God en sy openbaring is nie.Saturday at 7:29pm · Like
      • Kobus Hattingh Barend dan het jy ook nie die skakels gelees wat ek gepos het nie of is jy die eerste een in die wereld wat nou anders is? Dink jy moet genomineer word vir ‘n hookups medalje! En ja, ek glo glad nie jy is n wedergebore Christen nie. Nie nab…See MoreSaturday at 7:38pm via mobile · Like
      • Albert Cruywagen Kobus: Asof getroude mense nie ook rondhoer nie.Saturday at 10:03pm · Like
      • Kobus Hattingh Wie of wat is ons maatstaf? Ander mense of die Bybel? Die Woord van die Here is die spieel waarin ons na onsself moet kyk en nie ander mense wat ook spook met hulle sondes nie. Die wat wel die moeite doen.Saturday at 10:32pm via mobile · Like
      • Sarel Corrie Dieselfde deelnemers as die vorige kere? Niemand sê iets nuut nie! Ag nee wat, die krea-sioniste haak vas soos ‘n cd, hulle het steeds nog geen begrip van die Ou Testamentiese wêreld nie, nog minder van die wetenskap. wat kan ons dit noem: Pseodo-Bybelwetenskaplikes?Saturday at 10:36pm · Like
      • Albert Cruywagen ‎…oftewel Bybelboelies!Saturday at 10:39pm · Like ·  1
      • Barend Nel Kobus die etter drup uit die vieslike sweer in jou binneste en veretter alles rondom jou. Ek is jammer, maar ek kan dit nie meer verduur nie, totsiens! Mag die Here jou meer genadig wees as wat jy met jou medemens was.Saturday at 11:12pm · Like
      • Uri Bekker Die materialisme eis sy tol hier !
        Daai helse vuur is nie wat julle ‘dink’ nie. Daar bestaan wel ‘n vuur van reiniging, maar dis die vuur van ~Goddelike redevoering~. “The Refiners fire”,(Messias van Hendel) wat die looddele uit die silv…See MoreYesterday at 5:18am via mobile · Like
      • Kobus Hattingh Uri, gaan lees ‘n bietjie oor ‘doctrines of demons’ want jy sit vasgeval in ‘n Steiner ene.Yesterday at 7:31am via mobile · Like
      • Uri Bekker Nee, maar hy’t my juis help vrykom van alle dogma wat menige Bible punchers vashou.”Beproef alle dinge en behou die goeie.” Hoe moeilik is dit om te verstaan ?Yesterday at 8:42am via mobile · Like
      • Uri Bekker Die kruis is simbolies van ‘n posetief. Hou op soek vir foute en soek vir ooreenkomste. Baie beter my vriend in alle opregtheid.Yesterday at 8:48am via mobile · Like
      • William King ‎2 Timotheus 3:16 sê dievolgende”Die hele Skrif is deur God ingegee en is nuttig tot lering, tot weerlegging, tot teregwysing, tot onderwysing in die geregtigheid,”en 2 Petrus 1:19-21
        See More19 hours ago · Like ·  2
      • William King Dit is tog vanselfsprekend dat ons nie oor die fisiese boek of letters in die boek praat asof dit magiese kragte het nie, maar die boodskap van God soos opgeteken in die boek deur mense in menslike woorde.19 hours ago · Like ·  2
      • Anton Bosch Uri se eerste opmerking “As die mens laaste geskape is, beteken dit die ape plus alle ander diere kom uit hom uit.” is een van die onlogiesste goed wat ek nog ooit gehoor het, selfs vir hom. @Barend, die feit dat jy die Rooms-Katolieke kerk groepeer as Chhristene, stal jou onkunde/wanopvatting van Christenskap duidelik uit!
        Anders moet jy dalk net proberer verduidelik hoe jy by daai een uitkom?19 hours ago · Like
      • William King Die subjektivering van die Woord van God (omdat dit nou so word en nie inherent is nie) se direkte gevolg is dat eie interpretasie voorop begin staan. ‘n Gedeelte soos 1 Korintiërs 15 sal gevolglik ‘n erge probleem begin raak, want Adam was…See More19 hours ago · Like ·  1
      • Uri Bekker William jy praat mos nou mooi man ! Sien jy nou hoe belagrik is dit dat die BYBEL oor en oor gelees en bepeins word. Niemand kan die goed vir jou verklaar totdat jy reg is daarvoor nie.
        Hoe word mens reg daarvoor? Jy lees daai Boek swaer …See More16 hours ago via mobile · Like
      • Uri Bekker Kobus Hatting, hou op ander mense veroordeel, en “werk jou eie saligheid uit, met vrees en bewing”16 hours ago via mobile · Like
      • Alwyn van der Merwe Albert Cruywagen skryf: “Kobus: Asof getroude mense nie ook rondhoer nie.”Wel, waar word dit goedgepraat? Dit word nie, want dit word ook baie duidelik uitgewys as sonde in 1 Kor en ook 1Tim as ek reg onthou. Siende dit in dieselfde verse staan as homoseksualiteit, kan ek aanneem dat die NG Kerk ook losbandigheid goedpraat? Indien nie, then NG Kerk speak with forked tongue.5 hours ago · Like
      • Barend Nel Nee Alwyn die punt is juis dat daardie verse ALLE LOSBANDIGHEID hetsy heteroseksueel óf homoseksueel veroordeel. En die NGK doen dit ook!Albert het geskryf na aanleiding van Kobus se bewering dat ALLE homoseksuele losbandig is en NOOIT n…See Moreabout an hour ago · Like
      • Jean Oosthuizen ‎”Seksuele oriëntasie kan nie ‘n kriterium wees waaraan kerklike ampsdraers
        “gemeet” kan word nie (dws, ‘n homoseksuele predikant sou in orde wees – as ons
        konsekwent wil wees!) Indien ons die wetenskaplike getuienis sien as deel van
        God se…See Moreabout an hour ago · Like

Sien oorspronklike gesprek hier.