WJ Louw:  Selfs in die tyd van die apostels het sommige in die gemeente van Korinte aan die liggaamlike opstanding uit die dode begin twyfel. Dit het ernstige implikasies vir hulle geloof in Jesus se opstanding gehad. Daarom het dit nodig geword dat Paulus die gemeente daaroor met sterk beredenering moes onderrig. Daarsonder glo ons tevergeefs, sê Paulus (1 Kor. 15:14). Ons geloof in Jesus as die Seun van God en die mens, as die Christus, ons Verlosser en Here, berus op hierdie en ander oortuigende, sterk Bybelse getuienis.

 

Kliek hier

 

As u ‘n opsomming verlang, Kliek Hier asb.

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *