Die belydenis is in 1561 hoofsaaklik deur Guido de Brés opgestel in Franssprekende België. Hy was voorheen ‘n student onder Calvyn in Geneve.  Hy was ‘n man met ‘n veelbewoë lewe wat veel gely het onder laster en maar gedurig vir sy geloofsoortuigings moes vlug. Ter wille van sy geloof is hy op 31 Mei 1567 te Valenciennes gehang.

Die belydenis word deur meeste Gereformeerde kerke beskou as ‘n duidelike uiteensetting van die Christelike leer soos dit deur God in die Bybel openbaar is.

Hierdie dokument bevat uitgebreide teksverse en skakels vir maklike elektroniese gebruik. Kliek op die skakel hier onder en dit sal in die gekose taal afgelaai word, waarna dit op enige elektroniese tablet, slimfoon of rekenaar gebruik kan word wat die formaat kan hanteer.

Kliek op die skakel om die .pdf lêer af te laai

Die-Nederlandse-Geloofsbelydenis-2017-03-21

‘n .pdf lêer kan gelees word met die gratis Adobe Reader (verkieslik weergawe 6, of hoër), of Foxit Reader.

(Laai die program af van die internet, en installeer.)

Kies Bookmarks opsie en verkry so die kantlyn inhoudsopgawe.

Die interne inhoudsopgawe en skakels is ook aktief.

Download English version:

Click for Belgic Confession of faith with extended text as a .pdf file, that is readable with Adobe Reader (version 6 or higher, obtainable from the internet), or Foxit Reader.

Choose the Bookmarks option to see the Table of Contents. The internal TOC is also active as well as all internal links.

Belgic-Confession-of-Faith-2017-03-19

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *