Is die Bybel die “Woord van God”?
Die vraag of die Bybel die Woord van God is, is nie een wat sommer net van die tafel af gevee kan word asof dit deur almal aanvaar word as waarheid nie. Nog minder is daar konsensus oor wat dit beteken. Onder gelowiges is daar verskillende maniere waarop dit verstaan word. ‘n Onlangse stelling hieroor […]