Veelkantig Redder: Bybelsketse oor Jesus Christus

Boekbeskrywing Die wonder van die Here Jesus Christus is nie deur mense ontwerp nie. Ons sien Hom raak in beide die Ou Testament sowel as die Nuwe. Daar is kontinuïteit in God se openbaring en heilsgeskiedenis. Wat in die Nuwe Testament openbaar is oor Christus, staan nie los van die openbaring van God in die verloop van die geskiedenis nie. […]

Lesse vir die Kerk uit Openbaring 2 en 3 – Smirna se vervolging

    Openbaring 2:8-11:       8 En skryf aan die engel van die gemeente in Smirna: Dít sê die eerste en die laaste, wat dood was en lewend geword het:  9 Ek ken jou werke en verdrukking en armoede maar jy is ryk en die lastering van die wat sê dat hulle Jode […]