Hoe ken ons dwaling?

In ons soeke na die waarheid van die Bybel, moet ons voortdurend waak daarteen dat ons prooi val vir een of ander dwaalleer wat ons op ‘n verkeerde spoor plaas en ons geestelike welsyn en geestelike groei belemmer. Paulus noem in EfesiĆ«rs 4:13-15 dat kennis van die Seun van God ons help om tot volwassenheid […]