Die Nikolaïete
Die Nikolaïete was ‘n bedryging in die vroeë kerk. In die briewe in Openbaring aan die sewe gemeentes het beide Éfese en Pergamos probleme met hulle ondervind, en albei het verskillend gereageer daarop (Openbaring 2:6, 15). Die vraag is egter wie was hierdie groep en hoe het hulle gelyk. 1. Ontstaan Hippolitus van Rome skrywe dat […]