Vergelyking Tussen Judas en 2 Petrus

Hieronder is ‘n vergelyking tussen 2 Petrus en Judas. Veral hieruit is dit duidelik dat Judas 2 Petrus as bron in sy brief gebruik het, wat natuurlik ook die outoriteit van die Judas brief verder versterk, aangesien Petrus ‘n apostel was. Veral die konsepte wat ooreenstem word uitgelig. Waar die algemene gedagte van ‘n vers […]

Inleiding tot Judas

Titel Die brief is vernoem na Judas, die skrywer van die brief.   Skrywer Die skrywer noem homself “‘n dienskneg van Jesus Christus en broer van Jakobus”. Hy was na alle waarskynlikheid een van die half broers van Jesus. Matt. 13:55 en Mark. 6:3 noem die name van die broers van Jesus: Jakobus, Joses, Judas, […]

Judas gee raad oor dwaling

Dit is altyd ‘n moeilike vraag wat jou te doen staan wanneer jy dwaling raaksien. Dit is ook gewoonlik so dat dit nie sommer skielik op jou afstorm en jou oorval nie. Die insypeling daarvan gebeur gewoonlik oor tyd. Mense is maar “creatures of habit”, en enige skielike verandering maak onmiddelik onrustig. Maar geleidelike aanpassings […]