Gnostiek

Die term is afkomstig van gnostikos, “geleerd”, van die Grieks γνῶσις gnōsis, kennis. ‘n Algemene karaktertrek is dat “kennis” die weg is tot die verlossing van die siel van die materiële wêreld. Daar is dus ‘n baie sterk dualisme tussen gees (of dan siel) en materie. Materie word gesien as boos en die gevangenis van die siel. Gnosis […]