Watter Nut het die Opstanding van Christus vir ons volgens die Heidelbergse Kategismus Sondag 17?

Hierdie groepsbespreking was deel van die byeenkoms van die Kaapse Studiegroep oor die Belydenisse en spesifiek die Heidelbergse Kategismus. Die tema van hierdie bespreking was as volg: Daar word deesdae deur sommige ges√™ dat Jesus nie letterlik uit die dood opgestaan het nie. Watter troos hou Sy opstanding in so ‘n geval vir ons volgens Sondag 17 in?   Eerstens, […]