Die Struktuur van die Apostoliese Geloofsbelydenis – Deel 2

[Onlangs het ons begin met ʼn studie van die Apostoliese Geloofsbelydenis.] Trinitariese Struktuur Uit die hantering van die formele struktuur het dit duidelik geword dat die Apostoliese Geloofsbelydenis (AGB) wentel rondom die geloof in die Drie-Enige God. Elke artikel word op een of ander wyse verbind aan een van die drie persone van die Drie-Eenheid. […]

Ken jou terme – Panteïsme

Oorsprong: Grieks pan, “alles” + theos, “god” Hierdie is die siening dat god is alles en alles is god. Alles bevat dus goddelikheid. Vir die mens beteken dit dat hy god is omdat god in alles is. Die onderskeid wat ons in die teïsme het tussen die Skepper en die skepsel, die ongeskape God en […]

Die effek van die dwalinge van die Ontluikende Kerk op die Evangeliese Kerk Deel 8 – Die gelowiges word beroof van hoop

Die kerk is ‘n draer van hoop, omdat Hy ontstaan het uit ‘n belofte wat met hoop gevul was. Reeds in Genesis 3 sien ons die hoop wat God bring midde in ‘n nou hopelose situasie. Die eerste twee mense het liederlik gefouteer en daarmee God se oordeel op hulle self, die ganse mensdom en […]

Die effek van die dwalinge van die Ontluikende Kerk op die Evangeliese Kerk Deel 6 – Die wêreld word bedrieg

Wanneer jy ‘n organisasie begin, is een van die vrae wat veral van die kant van die samelewing kom na die integriteit van daardie organisasie of beweging. So is dit ook die geval in enige geestelike beweging. Wat is die integriteit van daardie beweging? Is dit oop en eerlik met sy bedoelinge en met wat […]