Is Jesus God?
Is Jesus God? Vir gelowiges behoort hierdie vraag ‘n maklike antwoord te hê, maar hierdie aanname blyk nie in alle gevalle waar te wees nie. Ons sal verstaan as die ongelowige wêreld hiermee ‘n probleem het.

Lukas 13:23 is ʼn vraag wat baie mense op een of ander manier vra. Hier is die vraag of min mense gered word. Ander vra – maak selfs die stelling – of almal gered word. Ander vra dit as ʼn verwyt: “hoekom word almal nie gered nie?”, asof Jesus of God dan onregverdig is om […]