Sola vra Tota – Weereens Scriptura

In die verloop van die kerk se geskiedenis was daar nou al heelwat stryd oor die gesag van die Skrif. Dit is ook so dat die Christene ook bekend is die die “mense van die boek”. Hoe jy die Skrif interpreteer hang baie af van jou beskouing van die gesag wat die Woord van God […]