Die liggaamlike opstanding van Jesus uit die dode

WJ Louw:   Ons geloof in Jesus as die Seun van God en die mens, ons Verlosser en Here, berus op baie sterk Bybelse getuienis daaroor. Hiervan is Sy liggaamlike opstanding uit die dode een van die sterkste. Daarsonder sou ons tevergeefs geglo het.   Kliek hier  vir opsomming Kliek hier vir detail artikel

Mag ons die Maagdelike Geboorte van Jesus Ontken in die Lig van die Heidelbergse Kategismus Sondag 14?

Hierdie groepsbespreking was deel van die byeenkoms van die Kaapse Studiegroep oor die Belydenisse en spesifiek die Heidelbergse Kategismus. Die tema van hierdie bespreking was as volg: Ons aanvaar die belydenisskrifte omdat hulle met die Bybel ooreenstem. Mag ‘n mens dan die maagdelike geboorte van Jesus ontken in die lig van Sondag 14?   1. Nee, […]