Is Jesus God?
Is Jesus God? Vir gelowiges behoort hierdie vraag ‘n maklike antwoord te hê, maar hierdie aanname blyk nie in alle gevalle waar te wees nie. Ons sal verstaan as die ongelowige wêreld hiermee ‘n probleem het.
Is Jesus God? Vir gelowiges behoort hierdie vraag ‘n maklike antwoord te hê, maar hierdie aanname blyk nie in alle gevalle waar te wees nie. Ons sal verstaan as die ongelowige wêreld hiermee ‘n probleem het.
Alhoewel die kerk amptelik die leer van Pelagius en die Pelagianisme verklaar het tot dwaling, het dit nie die sentimente vir sekere eienskappe stilgemaak nie. Dit het ontwikkel as ‘n tipe kompromie tussen die volbloed Pelagianisme en die leer soos uiteengesit deur Augustinus. Die uitgangspunt van Pelagius was dat die mens nie van nature dood […]
Die oorsprong van hierdie dwaling is te vind in die gedagtes en teologie van ‘n sekere monnik met die naam Pelagius (354 – 420 n.C.) in die vyfde eeu. Dit is ontketen deur ‘n eenvoudige gebed van Augustinus wat soos volg lui: “O God, command what you wouldst, and grant what thou dost command.” Hierdie […]
Jesus het ‘n baie hoë doel gehad met die groep dissipels wat Hy rondom Hom versamel het. Hy was ook met hulle baie duidelik van die begin af oor wat hulle rol sou behels in die wêreld, maar die volheid hiervan het hulle eers besef nadat die Heilige Gees oor hulle uitgestort is. In Handelinge […]