Hierdie is ‘n baie handige uiteensetting van die inhoud van die 2de brief van Petrus. (Dit is ‘n verwerking vanaf http://www.preceptaustin.org/2_peter_commentaries.htm)
2 Petrus Ware en Valse Profesie |
|||||||||
Groei in geestelike karakter |
Oordeel oor valse profete |
Vaste vetroue in wederkoms van Jesus Christus |
|||||||
Seëngroet 1:1-2 |
Groei in Christus 1:3-14 |
Basis van geloof 1:15-21 |
Gevaar van valse leraars 2:1-3 |
Ondergang van valse leraars 2:4-9 |
Beskrywing van valse leraars 2:10-22 |
Spotters in die laaste dae 3:1-7 |
Die Dag van die Here 3:8-10 |
Volwassenheid in die lig van die Dag van die Here 3:11-18 |
|
Ken jou redding |
Ken die Woord |
Ken die vyand |
Ken die profesieë |
||||||
Ware profesie (Ware Kennis) |
Valse Profesie |
Finale Profesie |
|||||||
Heiligheid |
Dwaling |
Hoop |
|||||||
Onwikkel die geloof |
Verwerp van valse leraars |
Ontwerp van die toekoms |
Klik hier vir ‘n vergelyking tussen 2 Petrus en Judas.