Sola Scriptura -Ons Wapen teen Dwaling
Baie van die Nuwe Testamentiese briewe is geskryf aan kerke wat onder die aanslag van een of ander dwaalleer moes bly staan. Om hiredie rede moet ons altyd seker maak dat ons die teks reg benader. ‘n Gevaarlike benadering is die sogenaamde “biblisistiese” benadering. Hiervolgens word tekste heeltemal uit verband aangehaal en gevolglik ook verkeerd […]