Die goedheid van God in sy Naam

Hoe lyk God se goedheid, of anders gevra, wat word deur sy goedheid omsluit? Hierdie eienskap van God is ‘n oorkoepelende eienskap wat ‘n paar ander eienskappe insluit, of saambind. Uit die verhaal in Eksodus 33-34 het Moses hierdie belangrike eienskap van God leer ken. Hy wou God se heerlikheid sien. Die Hebreeuse term hier, […]

Niemand is goed nie behalwe God

Op ‘n dag kom ‘n ryk man na Jesus en vra vir Hom: “Goeie Meester, wat moek ek doen om die ewige lewe te beërwe?” (Markus 10:17). Sy vraag toon ‘n onderliggende wanopvatting van die ontvang van die ewige lewe, aangesien hy, soos baie deur die eeue, eerder wou staatmaak op sy eie werke en […]