Psalm 1 Deel 2 – Nuwe fokus deur die Wedergeboorte
(Hierdie is Deel 2 van ‘n meerdelige reeks oor Psalm 1. Lees asseblief Deel 1 om die volledige agtergrond te verstaan vir hierdie artikel.) Psalm 1 1 Welgeluksalig is die man wat nie wandel in die raad van die goddelose en nie staan op die weg van die sondaars en nie sit in die kring […]