Vergelyking Tussen Judas en 2 Petrus

Hieronder is ‘n vergelyking tussen 2 Petrus en Judas. Veral hieruit is dit duidelik dat Judas 2 Petrus as bron in sy brief gebruik het, wat natuurlik ook die outoriteit van die Judas brief verder versterk, aangesien Petrus ‘n apostel was. Veral die konsepte wat ooreenstem word uitgelig. Waar die algemene gedagte van ‘n vers […]

Inleiding tot Judas

Titel Die brief is vernoem na Judas, die skrywer van die brief.   Skrywer Die skrywer noem homself “‘n dienskneg van Jesus Christus en broer van Jakobus”. Hy was na alle waarskynlikheid een van die half broers van Jesus. Matt. 13:55 en Mark. 6:3 noem die name van die broers van Jesus: Jakobus, Joses, Judas, […]

Voorlegging aan die SDK deur Prof Johan Janse van Rensburg

VOORLEGGING BY LUISTERGELEENTHEID GEREëL DEUR DIE SINODE HOëVELD Voorlegging deur prof Johan Janse van Rensburg   Broer voorsitter en geagte vergadering, 1             DANKBETUIGING Baie dankie vir die geleentheid om aan die luistergeleentheid deel te neem. Geluk aan die Sinode Hoëveld wat die eerste keer regtig iets doen om na beswaardes te luister. Daar is al […]

Hoe lees ek die Bybel? – Deel 5

  [Hierdie artikel is die vyfde in ‘n reeks oor hoe om die Bybel te lees. Lees asseblief die eerste, tweede, derde en vierde om van die gedagtes hier beter te verstaan.] Nou dat ons so paar van die brûe bekyk het wat ons interpretasie van die Bybel beïnvloed, is dit nodig om ‘n paar belangrike beginsels van interpretasie […]