Wat leer Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 37 en die Heidelbergse Kategismus Sondag 52 ons oor die Duiwel?
Hierdie groepsbespreking was deel van die byeenkoms van die Kaapse Studiegroep oor die Belydenisse en spesifiek die Heidelbergse Kategismus. Die tema van hierdie bespreking was as volg: Wat leer Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 37 en die Heidelbergse Kategismus Sondag 52 ons oor die Duiwel? Volgens die Belydenisse is dit onsinnig om die bestaan van die duiwel […]