Die Keiser het dan nie klere nie
In ‘n onlangse berig in Die Beeld, spreek Prof. Nelus Niemandt, moderator van die Algemene Sinode van die NG Kerk, sy bekommernis uit oor die moontlike verwerping van die sogenaamde Belydenis van Belhar. Daar is groot druk op die leiers van die NG Kerk om hierdie belydenis as vierde belydenis in die betrokke denominasie te […]