BELHAR-‘N EIETYDSE GETUIENIS MAAR NIE ‘N BELYDENISSKRIF NIE
Geagte broer en suster In navolging van artikel 44 van die Kerkorde sal daar hierdie jaar ‘n besluit oor die Belydenis van Belhar geneem word (sien Kerkbode van 17 Januarie 2014) Daar word allerweë voorgegee dat die Algemene Sinode nou ‘n perfekte oplossing vir die skaakmat-posisie oor Belhar gevind het. Neem Belhar in die Kerkorde […]