Dans Nelus Niemandt met die Ontluikende duiwel?

In ‘n rubriek in die Beeld, spreek Prof. Nelus Niemandt hom uit ten gunste van die Ontluikende Kerk. Hierdie tipe uitlatings ontlok redelike reaksie aangesien daar tans verdeeldheid is oor die Ontluikende beweging se impak op en invloed binne die Suid Afrikaanse kerke. ‘n Eerste vraag is natuurlik of sy goedkeuring van hierdie beweging beteken dat […]

Karl Barth se beskouing van die Skrif help die Ontluikende Kerk

Om te verstaan wat die Ontluikende Kerk verstaan onder die begrip “Woord van God”, “inspirasie van die Woord”, die gesag van die Woord, is dit nodig om so ‘n bietjie van die prominente teoloë te kyk wat hulle denke beïnvloed het. Dit bly maar ‘n feit dat iets nie sommer so uit die lug uit […]

Ek dank God vir die Ontluikende Kerk

Dit gons behoorlik in kerklike kringe oor die impak wat die sg. “Ontluikende Kerk” of te wel “Emerging Church” op die hoofstroom kerk het. Die aanvanklike reaksie van dié wat behoudend wil wees wissel van skok, na woede, na ontnugtering, na traak-my-nie-agtigheid. Dit is selfs op so ‘n punt dat daar by sommige klanke van […]

Besluite rondom die Bediening van Bevryding – Algemene Sinode van die NG Kerk – 12 Oktober 2011

1 Die Algemene Sinode bely met blydskap die oorwinning van Jesus Christus oor al die manifestasies van die duiwel, bose magte, boosheid en kwaad in hierdie wêreld. 2  Die Algemene Sinode aanvaar dat hierdie oorwinning in baie gevalle nog nie ten volle sigbaar is nie, dat ons dikwels oorweldig is deur hierdie boosheid wat groter […]