Ken Jou Terme – Arianisme

Oorsprong Aan die begin van die 4de eeu n.C. het ‘n sekere Presbiter, Arius, in Aleksandrië begin leer dat Jesus nie van dieselfde wese van God die Vader is nie. Dit het hy geleer in teenstand teen Biskop Alexander van Aleksandrië. Alexander het geleer Jesus en die Vader was van dieselfde substansie (homoousios). Daarom was […]

Die Socinianisme en die Dwalinge in die Kerk Deel 1

Wanneer dwaling sy kop uitsteek, is dit belangrik om te weet wat die historiese wortels daarvan is. Die Afrikaanse kerk in Suid Afrika, veral die NG Kerk en die Hervormde Kerk gaan die afgelope klompie jare gebuk onder geweldige leerstellige druk. Natuurlik is daar ‘n ontkenning daarvan deur dié wat die dwaalleer aanhang en verkondig, […]

Die leer van Bileam in die Kerk

In die briewe wat die Here Jesus Christus aan die sewe kerke in Klein Asië dikteer, word ‘n paar dwalinge waarmee die kerk te make gehad het by name genoem en die kerk aangespreek ook die akkommoderende houding hierteenoor. Een van hierdie dwalinge word by name genoem die “leer van Bíleam” wat die kerk in Pérgamus […]

Soos golwe van die see

In Efesiërs 4:14 kry ons hierdie beskrywing van mense wat vasgevang is in dwaalleer: sodat ons nie meer kinders sou wees nie wat soos golwe geslinger en heen en weer gedryf word deur elke wind van lering, deur die bedrieëry van die mense, deur sluheid om listiglik tot dwaling te bring; In ‘n vorige artikel […]

Die leer van die Sadduseers – springlewendig in die kerk

Die Sadduseërs, soos die Fariseërs, was ‘n godsdienstige groep met wie Jesus tydens sy aardse lewe heelwat koppe gestamp het. Alhoewel hulle en die Fariseërs altwee téén Jesus en sy bediening gekant was, moet ons vir geen oomblik dink hulle het met mekaar saam gestem nie. Inteendeel, daar was redelik groot verskille tussen die groepe. […]

Die uiteinde van dwaling

In die bekende (of berugte) gedeelte waar Paulus vir Timoteus skryf oor die afvalligheid van die laaste dae, skrywe hy nogals iets baie insiggewends. “En net soos Jannes en Jambres Moses teëgestaan het, so staan ook hierdie mense die waarheid teë, mense verdorwe in die verstand, onbetroubaar ten opsigte van die geloof.  Maar hulle sal […]

Hoe ken ons dwaling?

In ons soeke na die waarheid van die Bybel, moet ons voortdurend waak daarteen dat ons prooi val vir een of ander dwaalleer wat ons op ‘n verkeerde spoor plaas en ons geestelike welsyn en geestelike groei belemmer. Paulus noem in Efesiërs 4:13-15 dat kennis van die Seun van God ons help om tot volwassenheid […]