Die Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 1 – Die Enige God

Ek is seker daarvan daar is min mense wat nie al gewonder het of God werklik bestaan nie. Is Hy nie maar net ‘n skepping van ons eie verbeelding nie, vir watter redes ons ookal ‘n god sou nodig hê. Het die mens nie maar oor tyd gereken om iets buite homself te hê as ‘n ankerpunt is ‘n noodsaaklikheid tot oorlewing nie? Is die moderne beweging weg van ‘n godheid nie dalk ‘n regstelling om die bande wat geloof in ‘n onwerklikheid kan hê nie dalk reg nie?