Oor God, Afgode, Vernedering en Toilette

Die Bybel is reguit oor God se siening van die afgode. God laat nie toe dat die afgode enigsins aanspraak maak op verering nie. Ook nie dat sy volk wegkom met die sonde van afgodery nie. Die standaard maak Hy vroeg al vas wanneer die volk die Wet direk van Hom ontvang. Die eerste twee gebooie […]

Uiteensetting van 2 Petrus

Hierdie is ‘n baie handige uiteensetting van die inhoud van die 2de brief van Petrus. (Dit is ‘n verwerking vanaf http://www.preceptaustin.org/2_peter_commentaries.htm) 2 Petrus Ware en Valse Profesie Groei in geestelike karakter Oordeel oor valse profete Vaste vetroue in wederkoms van Jesus Christus Seëngroet 1:1-2 Groei in Christus 1:3-14 Basis van geloof 1:15-21 Gevaar van valse leraars […]

Vergelyking Tussen Judas en 2 Petrus

Hieronder is ‘n vergelyking tussen 2 Petrus en Judas. Veral hieruit is dit duidelik dat Judas 2 Petrus as bron in sy brief gebruik het, wat natuurlik ook die outoriteit van die Judas brief verder versterk, aangesien Petrus ‘n apostel was. Veral die konsepte wat ooreenstem word uitgelig. Waar die algemene gedagte van ‘n vers […]

Inleiding tot Judas

Titel Die brief is vernoem na Judas, die skrywer van die brief.   Skrywer Die skrywer noem homself “‘n dienskneg van Jesus Christus en broer van Jakobus”. Hy was na alle waarskynlikheid een van die half broers van Jesus. Matt. 13:55 en Mark. 6:3 noem die name van die broers van Jesus: Jakobus, Joses, Judas, […]

Om te Sola of te Solo

Wat lê ten diepste agter die begrip “Sola Scriptura“? Dit is ‘n begrip wat ons baie maklik gebruik, veral in die apologetiek en ook redelik gemaklik toedig aan die tyd van die Reformasie. Die slagspreuk “die Bybel alleen” word dan iets waarop ons groot klem lê. Tog is dit nodig om vir onsself uit te […]