Generasie degenerasie – die effek van dwaling op ons nageslag
In ‘n vorige artikel het ek die stelling gemaak dat elke generasie opnuut weer moet kyk na wat hulle oor Christus bely. Dit is een ding om ‘n belydenis te maak oor wat jy glo, dit is egter ‘n vraag hoe jy arriveer by daardie belydenis, met ander woorde wat is dit wat jou geloof, […]