Die onveranderlikheid van God: ‘n antwoord op Ds Jaco Thom

Beste Ds Jaco, Ek het onlangs jou twee skrywes, of is dit nou blogs, gelees oor die onveranderlikeheid van God.1 Ek het natuurlik soos baie ander sou, eers die eerste gelees, en ‘n week later die tweede. Ek verstaan dat jy in die tweede blog probeer om regstellings te maak op die eerste, maar dit […]

Liggaamlike Opstanding van Jesus uit die Dood – Detail – WJ Louw

WJ Louw:  Selfs in die tyd van die apostels het sommige in die gemeente van Korinte aan die liggaamlike opstanding uit die dode begin twyfel. Dit het ernstige implikasies vir hulle geloof in Jesus se opstanding gehad. Daarom het dit nodig geword dat Paulus die gemeente daaroor met sterk beredenering moes onderrig. Daarsonder glo ons […]

Jesus en Pilatus oor gesag

In die Romeinse reg het die goewerneurs nogal redelik hoë gesag gehad. Johannes skrywe dat die Joodse leiers Jesus wou doodmaak, maar hulle kon dit nie regkry nie, omdat net die goewerneur die reg gehad het om die doodstraf oor iemand aan te kondig (Johannes 18:31). Dit wil voorkom asof Pilatus nie baie lus was […]

Maar wie bely julle is Ek?

Elke generasie in die geskiedenis van die kerk se bestaan word voor ‘n keuse gestel, en dit ook nie slegs een maal nie, telkemale. Iemand het eenmaal gesê dat die kerk is altyd net een generasie van dwaling af. Dit is geweldige gelaaide woorde as jy stil raak en daaroor nadink. Die worsteling wat ons […]