Apostoliese Geloofsbelydenis in etlike SA Tale
Die Apostoliese Geloofsbelydenis word deur meeste Christelike Kerke gebruik om die God wat ons aanbid, te bely, naamlik die Drieënige God wat Homself in die Bybel openbaar het. Hierdie weergawe bevat ‘n kort geskiedenis asook die eerste weergawe naamlik die Romaanse Belydenis. Dit bevat etlike Suid-Afrikaanse tale en Urdu. Kliek op die skakel om af […]