Die liggaamlike opstanding van Jesus uit die dode

WJ Louw:   Ons geloof in Jesus as die Seun van God en die mens, ons Verlosser en Here, berus op baie sterk Bybelse getuienis daaroor. Hiervan is Sy liggaamlike opstanding uit die dode een van die sterkste. Daarsonder sou ons tevergeefs geglo het.   Kliek hier  vir opsomming Kliek hier vir detail artikel

Heidelbergse Kategismus (Uitgebreide teksverse)

Die Heidelbergse Kategismus is een van die basiese belydenisskrifte van bykans alle Gereformeerde Kerke, wêreldwyd. Die doel was om die Bybelse leer te verduidelik. Dit slaag uitstekend daarin. Dit verwoord wat in die Bybel staan, soos wat die Kerk dit verstaan en so aan lidmate leiding gee. Dit is baie nuttig om dwaling te identifiseer […]

Is die Teologie in die Verknorsing?

Tydens die onlangse byeenkoms van die Kaapse Studiegroep het Prof. Johan Janse van Rensburg gepraat oor die belangrike vraag “Is die Teologie in die Verknorsing?”. Hieronder is die uiteensetting van sy toespraak, sowel as die skakels om daarna te luister. Prof. Johan Janse van Rensburg       Luister na die hooftema:     Your browser […]

Die Algemene Sinode van die NG Kerk 2013

Die Algemene Sinode van die NG Kerk het van Sondag, 6 Oktober, tot Donderdag, 10 Oktober 2013, in Port Elizabeth vergader. By die vergadering is heelwat besluite geneem. Op Maandag het die sinode alreeds besluit oor Artikel 1 van die Kerkorde. Artikel 1 handel oor die belydenisgrondslag van die kerk. Dit sluit in die Bybel […]

Inleiding tot die Eietydse Interpretasie van die Apostolicum

Prof. Johan Janse van Rensburg 1 Die implisiete leser as die teiken Dit is ‘n lywige dokument wat pas bekend gestel is. ‘n Deeglike en omvattende teologiese refleksie is dus op hierdie stadium nie moontlik nie. Aangesien die dokument aan die Algemene Sinode voorgelê word, is dit dringend noodsaaklik om enkele opmerkings te maak. Let […]

Wat leer Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 37 en die Heidelbergse Kategismus Sondag 52 ons oor die Duiwel?

Hierdie groepsbespreking was deel van die byeenkoms van die Kaapse Studiegroep oor die Belydenisse en spesifiek die Heidelbergse Kategismus. Die tema van hierdie bespreking was as volg: Wat leer Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 37 en die Heidelbergse Kategismus Sondag 52 ons oor die Duiwel?   Volgens die Belydenisse is dit onsinnig om die bestaan van die duiwel […]

Kan ons die Wet Volmaak Gehoorsaam volgens die Heidelbergse Kategismus Sondag 44?

Hierdie groepsbespreking was deel van die byeenkoms van die Kaapse Studiegroep oor die Belydenisse en spesifiek die Heidelbergse Kategismus. Die tema van hierdie bespreking was as volg: Kan ons die wet van God volmaak gehoorsaam volgens Sondag 44?   Nee, ons kan die wet nie volmaak gehoorsaam nie. 1 Johannes 1:8 se as ons se ons […]

Watter Nut het die Opstanding van Christus vir ons volgens die Heidelbergse Kategismus Sondag 17?

Hierdie groepsbespreking was deel van die byeenkoms van die Kaapse Studiegroep oor die Belydenisse en spesifiek die Heidelbergse Kategismus. Die tema van hierdie bespreking was as volg: Daar word deesdae deur sommige gesê dat Jesus nie letterlik uit die dood opgestaan het nie. Watter troos hou Sy opstanding in so ‘n geval vir ons volgens Sondag 17 in?   Eerstens, […]