Skip to content
  • Tuiste
  • Belydenisskrifte
    • Die Ekumeniese Belydenisse
      • Die Apostoliese Geloofsbelydenis
      • Die Geloofsbelydenis van Nicea
      • Die Geloofsbelydenis van Athanasius
    • Die Drie Formuliere van Eenheid
      • Die Nederlandse Geloofsbelydenis
  • Ken Jou Terme
  • Reekse
    • Die Apostoliese Geloofsbelydenis
    • Is Jesus God
  • Kaapse Studiegroep
  • Omtrent my
  • Kontak ons
  • Privaatheidsbeleid
  • Teken In
  • Volg ons
Bybelwaarheid
  • Tuiste
  • Belydenisskrifte
    • Die Ekumeniese Belydenisse
      • Die Apostoliese Geloofsbelydenis
      • Die Geloofsbelydenis van Nicea
      • Die Geloofsbelydenis van Athanasius
    • Die Drie Formuliere van Eenheid
      • Die Nederlandse Geloofsbelydenis
  • Ken Jou Terme
  • Reekse
    • Die Apostoliese Geloofsbelydenis
    • Is Jesus God
  • Kaapse Studiegroep
  • Omtrent my
  • Kontak ons
  • Privaatheidsbeleid
  • Teken In
  • Tuiste
  • Belydenisskrifte
    • - Die Ekumeniese Belydenisse
      • - - Die Apostoliese Geloofsbelydenis
      • - - Die Geloofsbelydenis van Nicea
      • - - Die Geloofsbelydenis van Athanasius
    • - Die Drie Formuliere van Eenheid
      • - - Die Nederlandse Geloofsbelydenis
  • Ken Jou Terme
  • Reekse
    • - Die Apostoliese Geloofsbelydenis
    • - Is Jesus God
  • Kaapse Studiegroep
  • Omtrent my
  • Kontak ons
  • Privaatheidsbeleid
  • Teken In

Category: Gedagtes oor Komende Redder

Gedagtes oor ‘n komende Redder – Herstelde Beeld

Nov 25, 2013william pv kingGedagtes oor Komende RedderBeeld van God, Heiligmaking, regverdigmaking, wedergeboorte

Het jy al ooit gewonder hoekom is jy gered? Miskien anders gevra: waarom het God in die geskiedenis ingebreek deur sy Seun in hierdie wêreld te stuur as mens om as mens te leef, te sterf en weer uit die dood op te staan? Baie antwoorde kan sekerlik hiervoor gegee word. Daar kan geredeneer word […]

READ MORE

jona

Gedagtes oor ‘n komende Redder – Die Perfekte Beeld

Nov 25, 2013william pv kingGedagtes oor Komende RedderBeeld van God, gnostisisme, Inkarnasie, Skepping, Volheid

Wanneer ons dink aan die menswording van Christus, is dit onmoontlik om die wonder daarvan te ignoreer. Toegegee, die wêreld sonder Christus is maar min bekommerd oor die feit dat Hy die lewe van die mens betree het. Vir hulle is die fokus maar altyd die wêreld se plesiere en giere. Maar die gelowige staan […]

READ MORE

Gedagtes oor ‘n komende Redder – God se Kruis

Mar 6, 2013william pv kingGedagtes oor Komende Redder

Reeds in Genesis 3:15 word vertel van die saad van die vrou wat die slang se kop sal vermorsel, maar dit sou nie gebeur sonder “letsels” vir hierdie Een wat uit die vrou gebore sou word nie. Die teks is dit baie duidelik: die slang sal Hom aan die haakskeen byt. Nou is die tergende […]

READ MORE

Gedagtes oor ‘n komende Redder – God se Koning

Dec 24, 2012william pv kingGedagtes oor Komende Redder

8 Juda, jy is dit! Jou sal jou broers loof. Jou hand sal op die nek van jou vyande wees; voor jou sal die seuns van jou vader hulle neerbuig. 9 Juda is ‘n jong leeu; van die roof af het jy opgeklim, my seun. Hy buig hom, hy gaan lê soos ‘n leeu en […]

READ MORE

Gedagtes oor ‘n komende Redder – God se Seun

Dec 21, 2012william pv kingGedagtes oor Komende Redder

“Toe Israel ‘n kind was, het Ek hom liefgehad, en uit Egipte het Ek my seun geroep.” Hosea 11:1  Die Ou Testament is in my oë nogal ‘n getuienis van hoe akkuraat en gedetailleerd God met die geskiedenis omgaan. Dinge word presies gesê en ook so presies in vervulling gebring. Dan is daar gedeeltes in […]

READ MORE

Gedagtes oor ‘n komende Redder – God se Bloedlyn

Dec 19, 2012william pv kingGedagtes oor Komende Redderbloedlyn, boas, rut

In Genesis 3:15 het God belowe dat die Verlosser en, in daardie konteks, ook Oorwinnaar oor die duiwel, uit die vrou gebore sou word. Hy sou dus volgens die plan van God mens moes word om waarlik Verlosser te wees. Nou is die tergende vraag hoedat Hy hierdie belofte van Hom sal waarmaak, en hoe […]

READ MORE

Gedagtes oor ‘n komende Redder – God se Tabernakel

Dec 17, 2012william pv kingGedagtes oor Komende Reddertabernakel, tempel

Ook moet hulle vir My ‘n heiligdom maak, dat Ek in hulle midde kan woon. Eksodus 25:8  Een van die mees aangrypende temas in die Ou Testament is die ordening van die aanbiddingslewe van die volk van God. Hy verlos sy volk uit die land Egipte en bring hulle by die berg Sinai waar God […]

READ MORE

Gedagtes oor ‘n komende Redder – God se ingrype

Dec 16, 2012william pv kingGedagtes oor Komende Redder

En Ek sal vyandskap stel tussen jou en die vrou, en tussen jou saad en haar saad. Hy sal jou die kop vermorsel, en jy sal hom in die hakskeen byt.” – Genesis 3:15   Die Bybel neem nie lank om bekend te maak in watter absoluut chaotiese toestand die mens gedompel is nie. Aanvanklik […]

READ MORE

Onlangse plasings

  • Geloof reageer op die Evangelie
  • Geloof is ‘n geskenk
  • Die Struktuur van die Apostoliese Geloofsbelydenis – Die Trinitariese Struktuur
  • Die Struktuur van die Apostoliese Geloofsbelydenis – Formele Struktuur
  • Is Jesus God – Vergifnis en Genesing

Vorige plasings

  • July 2022
  • May 2022
  • February 2022
  • January 2022
  • November 2020
  • December 2019
  • November 2019
  • August 2019
  • November 2017
  • October 2016
  • January 2016
  • June 2015
  • April 2015
  • October 2014
  • September 2014
  • July 2014
  • June 2014
  • May 2014
  • April 2014
  • March 2014
  • February 2014
  • December 2013
  • November 2013
  • October 2013
  • September 2013
  • August 2013
  • July 2013
  • June 2013
  • May 2013
  • April 2013
  • March 2013
  • February 2013
  • January 2013
  • December 2012
  • November 2012
  • October 2012
  • September 2012
  • August 2012
  • July 2012
  • June 2012
  • May 2012
  • April 2012

Kategorieë

  • 1 Samuel
  • Apologetiek
  • Apostoliese Geloofsbelydenis
  • Belydenisskrifte
  • Bybel
  • Bybel Lees
  • Cape Study Group Documentation
  • Christelike Lewe
  • Christologie
  • Die Apostoliese Geloofsbelydenis
  • Dwaalleer
  • Ekklesiologie
  • Gedagtes oor Komende Redder
  • Godsbegrip
  • Is Jesus God
  • Kaapse Studiegroep
  • Kaapse Studiegroep Dokumentasie
  • Kaapse Studiegroep Omsendbriewe
  • Kenmerke Dwaling
  • Nederlandse Geloofsbelydenis
  • Ondersteunend
  • Ongekategoriseerd
  • Ontluikende Teologie
  • Openbaring Lesse
  • Psalm 1
  • Teologie
  • Terminologie
  • Terminologie
  • Uncategorized
  • Winkel

Welkom

  • Omtrent my
  • Privaatheidsbeleid
  • Kopiereg
  • Kontak ons
  • Teken In

Bedieninge

66books Ministries

66books Apologetics

Merkers

apostoliese geloofsbelydenis Belhar belydenis belydenisskrifte Ben du Toit dogma dordtse leerreels dwaalleer dwaling emerging church emerging movement emerging theology evangeliese kerk geloof gereformeerde teologie heidelbergse kategismus inspirasie judas kaapse studiegroep kerk kultuur maagdelike geboorte nederlandse geloofsbelydenis nelus niemandt ng kerk nuwe hervormers ontluikende beweging ontluikende kerk ontluikende teologie openbaring opstanding pelagianisme postmodernisme reformasie regverdigmaking rob bell rooms katolisisme semi-pelagianisme skrifbeskouing skrifgesag sola scriptura sonde universalisme waarheid woord van god
Developed by Think Up Themes Ltd. Powered by WordPress.
  • Volg ons