Ken Jou Terme

Die wêreld van die internet maak baie inligting beskikbaar wat voorheen slegs toeganklik was vir kleiner groepe mense wat spesialiste is op hulle terrein. Selfs die domein van die teologie het hierdie tendens nie ontsnap nie. Die probleem is egter dat baie terme gebruik word wat onbekend is vir die algemene publiek. Hierdie terme is […]

Sola vra Tota – Weereens Scriptura

In die verloop van die kerk se geskiedenis was daar nou al heelwat stryd oor die gesag van die Skrif. Dit is ook so dat die Christene ook bekend is die die “mense van die boek”. Hoe jy die Skrif interpreteer hang baie af van jou beskouing van die gesag wat die Woord van God […]