Bybelwaarheid is ‘n afdeling van 66books Ministries en as sodanig geld alle kopieregreëls van 66books Ministries ook vir Bybelwaarheid.

Die kopiereg en alle ander immateriële goedereregte van die webblad, insluitend die uitleg, ontwerp, kentekens, grafika en multimedia-werke wat daarop verskyn behoort aan 66books Ministries tensy sodanige regte uitdruklik deur die outeur voorbehou is alvorens dit op die webblad gepubliseer is.

Jy mag sodanige werke besigtig, uitdruk en een kopie daarvan op jou hardeskyf maak, mits:

  1. dit vir persoonlike gebruik is en nie vir enige kommersiële doel aangewend word nie;
  2. jy op alle kopieë ‘n weergawe van ons kopiereg-kennisgewing vertoon;
  3. jy nie die werke op sodanige wyse verander tot nadeel van 66books Ministries nie.

Sonder om afbreuk te doen aan die bepalings hierbo vervat, bevestig 66books Ministries dat die kopiereg in bydraes, artikels en ander literêre werke wat deur ander outerus geskep is aan daardie outeur behoort. Gebruik van diesulke materiaal vanaf hierdie webtuiste is onderhewig aan die kopieregbepalings hierin vervat.

Die handelsmerke en kentekens op Bybelwaarheid is die geregistreerde, en waar toepaslik die nie-geregistreerde, handelsmerke van 66books Ministries. Hierdie handelsmerke mag nie sonder die uitdruklike skriftelike toestemming van 66books Ministries gebruik word nie.

Jy mag nie ons intellektuele eiendom of dié van ‘n derde party vir enige doel gebruik sonder ons vooraf skriftelike toestemming nie.

Alle aansoeke vir die gebruik van ons intellektuele eiendom kan gerig word aan [email protected]. Indien jy nie binne vyf besigheidsdae ‘n antwoord van ons ontvang nie, kan jy aanvaar dat jou versoek van die hand gewys is.

Die Alle Regte Voorbehou Kopiereg © dek die volgende tydperk:

© 2012-2019 66books Ministries