Ken jou terme – Advens

Oorsprong: Latyns adventus, “om te kom” Die tydperk herdenk die eerste koms van Christus, met ander woorde sy geboorte. Dit begin op die vierde Sondag voor Kersdag (25 Desember) en eindig die nag van die 25ste Desember.  Advent is dan ook die begin van die Westerse Kerk se liturgiese jaar (kerkjaar). Die Latynse adventus is die vertaling van […]