Ken jou terme – Agnostisisme
Oorsprong: Grieks a, “geen” + gnosis, “kennis” Agnostisisme is die uitgangspunt dat daar geen ware kennis bestaan nie en teologies dat daar nie met sekerheid gesê kan word of daar ‘n God is of nie. Daar is die “harde” en “sagte” invalshoeke. Die “harde” agnostikus ontken dat enigiemand ooit met sekerheid kan sê dat daar […]