Antinomianisme
Antinomianisme, ‘n term afkomstig van die Grieks vir “teen wet,” beklemtoon geloof in God se reddende genade en voer aan dat vryheid van die wet ook beteken dat morele wette van geen waarde is nie, en slegs geloof is nodig vir redding.