Ken jou terme – Apokriewe Boeke
Oorsprong: Grieks apókruphos, “versteek”, “weggesteek” Hierdie geskrifte was deel van die Griekse vertaling van die Ou Testament maar nie deel van die Hebreeuse Ou Testament nie. Vir baie eeue is hierdie geskrifte as deel van die volledige Skrif gesien, maar met die Reformasie is hulle goddelike gesag in twyfel getrek en uitgesluit van die Protestantse […]