BELHAR-‘N EIETYDSE GETUIENIS MAAR NIE ‘N BELYDENISSKRIF NIE

Geagte broer en suster In navolging van artikel 44 van die Kerkorde sal daar hierdie jaar ‘n besluit oor die Belydenis van Belhar geneem word (sien Kerkbode van 17 Januarie 2014) Daar word allerweë voorgegee dat die Algemene Sinode nou ‘n perfekte oplossing vir die skaakmat-posisie oor Belhar gevind het. Neem Belhar in die Kerkorde […]

Belhar en die NG Kerk

Die proses in die NG Kerk om die Belhar Belydenis aanvaar te kry, word verder geneem deur ‘n stel van vrae wat opgestel is en binnekort versprei gaan word. Die vrae volgens hierdie berig is  Wie is God? Wie is ons in Christus? Vir wie maak God ons ’n naaste? Hoe gebruik God ons in hierdie […]

Lesse vir die Kerk uit Openbaring 2 en 3 – Pergamus se Getrouheid en Kompromie

     Openbaring 2:12-17     12 En skryf aan die engel van die gemeente in Pérgamus: Dít sê Hy wat die skerp tweesnydende swaard het:  13 Ek ken jou werke en die plek waar jy woon, waar die troon van die Satan is. En jy hou vas aan my Naam en het die geloof […]