Ken jou terme – Sadoteïsme
Die siening dat God, indien hy werklik bestaan, ‘n sadis is wat dit geniet om pyn en lyding te veroorsaak en dié wat nie die krag het om terug te veg nie, leed aan te doen. Hierdie siening is gesetel in die vraag na die goedheid en almag van God versus die teenwoordigheid van boosheid […]