Die NG Kerk, Kerkbode, Abel Pienaar en Dwaling

Dit gons behoorlik rondom die onlangse gebeure by die Kerkbode, die nuusblad van die NG Kerk, nadat een van sy beriggewers, die bekende – of sal ons sê berugte – Jean Oosthuizen uit sy pos geskors is. Dit nadat hy klaarblyklik die direksie van die blad se naam in die openbaar tot skande gemaak het. Lees […]

Lesse vir die Kerk uit Openbaring 2 en 3 – Efese se liefde

      Openbaring 2:1-7      1 Skryf aan die engel van die gemeente in Éfese: Dít sê Hy wat die sewe sterre in sy regterhand hou, wat wandel tussen die sewe goue kandelaars:  2 Ek ken jou werke en jou arbeid en jou lydsaamheid, en dat jy slegte mense nie kan verdra nie; […]

Die effek van die dwalinge van die Ontluikende Kerk op die Evangeliese Kerk Deel 3 – Objektiewe Waarheid word afgebreek

  Die Ontluikende Kerk se siening oor wat waarheid is, naamlik dat daar nie so iets is soos objektiewe waarheid nie, het geweldige groot implikasies vir die Evangeliese Kerk. Dit was nog altyd die belydenis van die Evangeliese Kerk dat die waarheid waaraan dit vashou en glo, ononderhandelbaar is. Trouens, Christus is die Waarheid. In […]